Moshoeshoe II

Moshoeshoe II
Koning van Lesotho
Moshoeshoe II in 1970
Dinastie Huis van Moshoeshoe
Bewind 4 Oktober 196615 Januarie 1996
Volle naam Constantine Bereng Seeiso
Ander titels motlotlehi
Gebore 2 Mei 1938
Morija, Lesotho
Gesterf 15 Januarie 1996
naby Marakabei, Lesotho
Voorganger Homself as opperhoof van Lesotho
Opvolger Letsie III
Gade Tabitha Masentle Lerotholi Mojelain
Kinders David Mohato Bereng Seeiso
Seeiso Bereng Seeiso van Lesotho
Constance Christina Maseeiso
Vader Simon Seeiso Griffith
Moeder ’Mantšebo
Moshoeshoe II tydens die toekenning van grade aan die Nasionale Universiteit van Lesotho in 1988; agter hom is Justin Lekhanya

Moshoeshoe II (ook voorheen gespel Mosjesj II) (2 Mei 193815 Januarie 1996), vroeër bekend as Constantine Bereng Seeiso, was die opperhoof van Lesotho totdat dié land sy volle onafhanklikheid van die Verenigde Koninkryk in 1966 ontvang het en hy sy vader, Simon Seeiso Griffith opgevolg het. Hy was koning van Lesotho van 1966 tot sy ballingskap in 1990 en die tweede keer van 1995 tot sy dood in 1996.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search